AHi NewsHome Page Feature PostTourism

Wees deel van die oplossing en ondersteun kusdorpe, pleit Suid-Kapenaars

Selfs mét strande wat oor sekere areas van die Wes-Kaap en Tuinroete as gevolg van die nuwe koronavirus-inperkings gesluit is, kan vakansiegangers aan dié streek nogsteeds uitsien na ’n blaaskans met alles wat gebied word.   President Cyril Rhamaphosa het tydens sy aankondiging op Maandag, 14 Desember 2020 gesê dat strande en openbare parke aan…

Read article
AHi News

Bevelsraad oorweeg strenger inperking

Net ’n week nadat nuwe inperkings ingestel is, wag die land weer op die moontlikheid dat pres. Cyril Ramaphosa nuwe inperkings vir die feestydperk kan aankondig noudat die land amptelik ’n tweede vlaag van koronavirusinfeksies ondervind. Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdag voorleggings aan die nasionale koronavirusbevelsraad gedoen nadat provinsiale regerings hul eie…

Read article
AHi NewsEntrepreneurshipHome Page Feature Post

Studie: 42,7% van kleinsake oorleef nie inperking

Bykans 43% van kleinsakeondernemings het nie die staat van inperking, weens die Covid-19-pandemie, oorleef nie. Maar die meeste van hulle was ondernemings wat ook nie voor die aanvang van die pandemie winsgewend was nie, is in ’n peiling bevind. Dit was veral kleinsake in die konstruksiebedryf (waarvan 14,2% hul deure permanent gesluit het), restaurante (9,9%)…

Read article
AHi News

Minder mense koop op Swart Vrydag

Spesiale aanbiedinge wat oor ‘n tydperk versprei is en mense se kommer oor die Covid-19-situasie, blyk van die vernaamste redes te wees dat minder mense vanjaar op Swart Vrydag, 27 November, op die winkels toegesak het. Dr. Willie Cilliers het gesê die ekonomie trek swaar. “Mense voel dit aan hul sakke. Aanlynverkope het goed gevaar.…

Read article