AHi NewsTourism

AHi verwelkom opening van toerismebedryf en versoek verskerpte aksies

Die AHi Wes-Kaap verwelkom die aankondiging wat deur President Cyril Ramaphosa op Woensdag, 11 November 2020 rakende die Covid-19-regulasies gemaak is. Gedurende dié toespraak het hy die nuus gedeel dat nóg verdere verslappings van sekere Vlak 1-regulasies in werking sal tree.   “Dit is veral die ekonomiese besluit om die internasionale toerismebedryf ten volle te…

Read article
AHi NewsTourism

Afname van 70% in toerisme wêreldwyd weens pandemie

Die wêreldwye reisbeperkings weens die koronaviruspandemie het tot ’n afname van sowat 70% in internasionale toerisme gelei. Dit is luidens ’n verklaring van die Verenigde Nasies (VN) se Wêreldtoerismeorganisasie (WTO) en gegrond op data van die eerste agt maande van die jaar. “Die ongekende afname hou ernstige maatskaplike en ekonomiese gevolge in en miljoene werkgeleenthede…

Read article