AHi NewsHome Page Feature PostTourism

Wees deel van die oplossing en ondersteun kusdorpe, pleit Suid-Kapenaars

Selfs mét strande wat oor sekere areas van die Wes-Kaap en Tuinroete as gevolg van die nuwe koronavirus-inperkings gesluit is, kan vakansiegangers aan dié streek nogsteeds uitsien na ’n blaaskans met alles wat gebied word.   President Cyril Rhamaphosa het tydens sy aankondiging op Maandag, 14 Desember 2020 gesê dat strande en openbare parke aan…

Read article
AHi NewsEntrepreneurshipHome Page Feature Post

Studie: 42,7% van kleinsake oorleef nie inperking

Bykans 43% van kleinsakeondernemings het nie die staat van inperking, weens die Covid-19-pandemie, oorleef nie. Maar die meeste van hulle was ondernemings wat ook nie voor die aanvang van die pandemie winsgewend was nie, is in ’n peiling bevind. Dit was veral kleinsake in die konstruksiebedryf (waarvan 14,2% hul deure permanent gesluit het), restaurante (9,9%)…

Read article
AHi NewsHome Page Feature Post

’n Tweede kans vir die Wes-Kaap na hul strenger regulasies vir eers vryspring

Die AHi van die Wes-Kaap verwelkom die huidige besluit van President Cyril Rhamaphosa om nié strenger inperkings in die Wes-Kaap in te stel nie.   “Die Wes-Kaap is ook deur die media as ’n brandpunt uitgewys, maar te danke aan flink optrede deur ons Premier Alan Winde  is daar nog geen wysigings aan die inperkingsregulasies…

Read article
AHi NewsHome Page Feature Post

AHi waarsku besighede teen stygende Covid-19-gevalle

Die Wes-Kaapse regering het in ’n verklaring hul bekommernis uitgespreek oor die stygende infeksiekoers van die Covid-19-virus in die Suid-Kaap, en spesifiek in George.   George het tans 623 aktiewe Covid-19-gevalle wat die hoogste aktiewe gevalle in die Wes-Kaap is.   Dr. Willie Cilliers, uitvoerende direkteur van die AHi Wes-Kaap, versoek klein- tot grootbesighede in…

Read article