#LeerKenOnsIntekenaars: Emil Strassberger – Nancy’s Tea Room
Met al jou jare se ondervinding in die restaurant bedryf wat is jou gunsteling dis? Oondgebraaide Lamsboud met die aartappels en groente saam met die boud in die vleissous gaargemaak. Wat is jou gunsteling kleur? Wye verkseidenheid van kleure maar die “Barokstyl” kleure staan uit. Diep rooi, Pers en Goud Watter toer/reis ervaring was vir…