RASA: ‘Restaurante moet nou help’
Die verspreiding van Covid-19 by ondernemings waar drank verkoop word, is glo ’n hoë risiko en die restaurantbedryf is gevra om vinnig met oplossings vorendag te kom. Wendy Alberts, voorsitter van die restaurantvereniging van SA (Rasa) het Dinsdag ’n dringende boodskap aan al sy lede gestuur om so gou as moontlik met voorstelle vorendag te…