AHi NewsEntrepreneurship

Entrepreneurs word bygestaan met innoverende platform van AHi

Die AHi het pas aangekondig dat hulle ’n platform vir alle entrepreneurs skep. Nuwe en onervare tot gesoute entrepreuners sal hierby kan baatvind.  Die koronaviruspandemie het duisende mense werloos gelaat – met die werkloosheidsyfer wat daagliks styg.   Volgens Statistieke Suid-Afrika se jongste syfers het byna een uit elke drie Suid-Afrikaners nie tans werk nie. Ekonome…

Read article