Staatsrede hou beloftes vir 2021 in waarna die AHi uitsien
In President Cyril Ramaphosa se staatsrede wat op Donderdag, 11 Februarie gelewer is, het hy verwys na die Kaapse fynbos in sy beeldspraak en beklemtoon watter uiterste moeilike jaar 2020 was. Die AHi van die Wes-Kaap glo wel dat die ekonomie stadig sal herstel – maar dat die regering en alle sektore van die land…