’n Tweede kans vir die Wes-Kaap na hul strenger regulasies vir eers vryspring
Die AHi van die Wes-Kaap verwelkom die huidige besluit van President Cyril Rhamaphosa om nié strenger inperkings in die Wes-Kaap in te stel nie. “Die Wes-Kaap is ook deur die media as ’n brandpunt uitgewys, maar te danke aan flink optrede deur ons Premier Alan Winde is daar nog geen wysigings aan die inperkingsregulasies…