Entrepreneurship

AHi Clanwilliam Sakekamer wys top-entrepreneurs aan

AHi Clanwilliam Sakekamer het op Donderdag, 26 November, hul jaarafsluitingsfunksie by Bella-Louise Restaurant in Clanwilliam gevier. Alle Covid-19-protokolle was in plek, en ’n regstreekse beeldstroom van die aand se verrigtinge is op Clanwilliam Sakekamer se Facebook-blad uitgesaai én op die AHi se blad gedeel. Een van die hoogtepunte van dié aand was die aankondiging van…

Read article