AHi News

Covid-19-brandpunt: Hospitalisasies styg skerp in Tuinroete

Die Tuinroete-distrik het die laaste paar weke ’n skerp styging in hospitalisasies weens Covid-19 ervaar en daar is vroeë tekens dat die sterftesyfer begin styg. Dit is luidens ’n voorlegging van die provinsiale departement van gesondheid wat Donderdag spesifiek gefokus het op die virussiekte in dié distrik – met brandpunte in George, Knysna, Plettenbergbaai, Mosselbaai…

Read article