AHi verwelkom opening van toerismebedryf en versoek verskerpte aksies
Die AHi Wes-Kaap verwelkom die aankondiging wat deur President Cyril Ramaphosa op Woensdag, 11 November 2020 rakende die Covid-19-regulasies gemaak is. Gedurende dié toespraak het hy die nuus gedeel dat nóg verdere verslappings van sekere Vlak 1-regulasies in werking sal tree. “Dit is veral die ekonomiese besluit om die internasionale toerismebedryf ten volle te…