Werkloosheid nóú meer as 43%
Nagenoeg halfmiljoen mense wat in die tweede kwartaal tydelik afgelê is, het weer in die derde kwartaal begin werk soos Suid-Afrika na ligter inperkingsvlakke vir die Covid-19-pandemie beweeg het. Maar daar is steeds 1,7 miljoen minder mense met werk as ’n jaar gelede, blyk uit die kwartaallikse indiensnemingspeiling (QLFS) wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) pas…