AHi NewsTourism

Afname van 70% in toerisme wêreldwyd weens pandemie

Die wêreldwye reisbeperkings weens die koronaviruspandemie het tot ’n afname van sowat 70% in internasionale toerisme gelei. Dit is luidens ’n verklaring van die Verenigde Nasies (VN) se Wêreldtoerismeorganisasie (WTO) en gegrond op data van die eerste agt maande van die jaar. “Die ongekende afname hou ernstige maatskaplike en ekonomiese gevolge in en miljoene werkgeleenthede…

Read article
AHi NewsHome Page Feature Post

7 dinge wat jy van die begroting moet weet

Tito Mboweni, minister van finansies, het die slagmes uit om staatsbesteding oor die volgende drie jaar met R300 miljard te sny, en die staat se salarisrekening is eerste op die blok, blyk dit uit die mediumtermynbegroting. Hier is 7 dinge van die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) wat jy moet weet: Geen verhogings vir onderwysers, polisielede – vir…

Read article