AHi NewsHome Page Feature Post

Stilbaai, Hessequa munisipaliteit bedank sake-eienaars

Die Covid-19-pandemie en paartgaande inperking het sy uitdagings, sowel as geleenthede ingehou vir die gemeenskap, en veral besigheidseienaars, van Stilbaai. “Baie keer raak dinge te veel en mense voel hul wil handdoek ingooi,” vertel Rachel Wall, voorsitter van die Stilbaai Sakekamer, by die vorige week se netwerksgeleentheid in Stilbaai. Maar, die gemeenskap van Stilbaai het…

Read article