AHi News

Raak deel van die gróótste sakenetwerk in die Wes-Kaap

Die AHi is ’n spreekbuis vir sy intekenaars, wat van kleinsakeondernemings tot sekere korporasies strek. Ons praat namens intekenaars oor kwessies met belanghebbende partye, onder meer die regering. Die AHi bied ook verskeie netwerkgeleenthede wat ondernemings kan help groei. Daar is menigde voordele vir kleinsake-eienaars wat wil deel word van die grootste entrepreneursnetwerk in die…

Read article
AHi News

78 jaar later: AHi staan steeds sterk

Toe die stigtingskomitee van die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) op 10 Februarie 1942 in Johannesburg byeengekom het, was daar was ‘n groot behoefte aan ‘n Afrikaanse sake-organisasie wat jong en onervare sakemanne kon help met opleiding en voorligting. Daar was ‘n behoefte aan ‘n instansie wat kon help om onderlinge steun te bevorder en entrepreneurs ‘n…

Read article