Clanwilliam Sakekamer – 36 jaar van welvaart skep vir almal!
Op Donderdag 26 Julie 1984 om 20h00 vind die stigtingsvergadering van die Clanwilliam Afrikaanse Sakekamer in die Criterion gebou plaas. Daar is 23 sakelede teenwoordig en die volgende persone is as bestuur verkies: Mnr Deon Burger – Voorsitter Addisionele lede: Me Christa van Zyl, Mnre HF du Plessis, FG Calitz, PAL Spangenberg, WGA Strassberger en…