Stilbaai woeker met nuwe biblioteek en bederf vakansieganger
Die Stilbaai Sakekamer het ’n “Besigheids Biblioteek” geopen en dié biblioteek bied boeke aan sakelui wat nog die krag van boeke en lees waardeer. ’n Engelse filosoof uit die 16de eeu, Sir Francis Bacon, het die uitdrukking “Knowledge is power” geskep. Hiermee bedoel hy nie fisiese krag nie, maar die krag om te verstaan…