Vroue – ’n onbenutte bron in die sakewêreld
“Women are the most underutilized economic asset in the world’s economy.” – Angel Gurria, Secretary-General, OECD Navorsing die afgelope paar jaar wys dat al hoe meer vroue toegang tot die wêreld se ekonomie gekry het en ook ’n groot bydrae begin lewer het. In Amerika het vroue die afgelope twintig jaar teen ’n hoër tempo…