Mentorskappe vir volhoubare besighede ’n prioriteit
Die AHi het op 18 September 2019 sy jaarlikse gesprekke met SALGA (South African Local Government Association) gevoer om probleme tussen die sakesektore in die Wes-Kaap en Wes-Kaapse plaaslike munisipaliteite op die tafel te plaas en oor moontlike oplossings te onderhandel.