AHi News

Trane Van Vreugde in Pacaltsdorp

GEORGE NUUS – Trane van vreugde het Woensdag in New Dawn Park, Pacaltsdorp, gerol toe twee vroue, Natasha October (40) en Katrina Arries (63) ‘n nuwe waentjie vir hul herwinningsonderneming, KNP Recycling ontvang het. Die waentjie is deur dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHi Wes-Kaap, gemaak en namens die instansie oorhandig.

Read article